Nuus

Jongste

Sake

Jongste

Finalists announced in Ideas for Change Challenge

For the past few months, Stellenbosch’s brightest and most innovative minds have been submitting their best ideas for new business models and process flows to improve the lives of locals in Stellenbosch and its surrounds. This has all been towards the inaugural Ideas For Change Challenge organised by the Stellenbosch Network and sponsored by Stellenbosch University. The Challenge seeks to empower creative, innovative and scalable ideas to increase accessibility in the remote working world. After much deliberation, the judges have announced their top three finalists who will now be entered into a poll on social media and vie for the chance to win the R20,000 grand prize and be named this year’s winner.

Tersiêre Instellings

Jongste

Leefstyl

Jongste

Dorpsgeskiedenis

Jongste

Wie was ‘Ida’ van Idasvallei nou eintlik?

September is Erfenismaand en in Stellenbosch word die maand op verskeie maniere benut. Seker die belangrikste is e’Bosch se beklemtoning van verskeie erfenis-aspekte in Stellenbosch en sy “dorpies”. Idasvallei is een van hierdie “dorpies” en beslis die oudste.

Menings

Jongste

Wat is ‘n held nou eintlik?

Ek glo nie in heldeverering nie, maar om erkenning te gee aan helde is heel iets anders. Gesien uit ‘n sekere perspektief, sal ‘n heldefiguur seker maar jou bepaalde lewensuitkyk ondersteun. As hy (dis altyd ‘n hy, alhoewel dit nou vinnig besig is om te verander) jou glowyse beaam, is hy in jou oë ‘n held, maar nie noodwendig in myne nie.

  • Health
  • Schools
  • Sport
  • Agriculture
  • Wine
  • Environmental Issues
  • Property

COVID-19-positief – Jenni Twigg vertel

Jenni Twigg, geregistreerde berader van Goeie Hoop Sielkundige Diens, is aan die einde van Augustus positief getoets vir COVID-19 en deel graag met ons haar ervaring. Hiermee hoop sy om die stigmatisering daarvan die nek in te slaan en hoop haar bydrae maak ’n verskil.

Afrika het vóór 2050 regte beleide nodig vir voedselsekerheid

Ontwikkeling in die landbou het tot die vermindering van gewasverbouing gelei. Ontwikkelende lande word grootliks affekteer deur die bekendstelling van die groenrewolusie, wat op hoër insette en maksimum uitsette fokus. Terwyl dit tot die intensifikasie van 'n paar graanverbouings soos rys, mielies en koring gelei het, het dit die landbou vatbaarder vir peste, siektes en klimaatsverandering gemaak.

Stellenbosch

Advertensie – Advertisement

Weer - Weather

2020-12-03, 11:06 PM
Clear
Clear
17°C
real feel: 13°C
wind speed: 10 m/s S
Forecast 2020-12-03
day
Mostly sunny
Mostly sunny
23°C
wind speed: 8 m/s S
Forecast 2020-12-04
day
Sunny
Sunny
27°C
wind speed: 7 m/s SE
Forecast 2020-12-05
day
Mostly sunny
Mostly sunny
28°C
wind speed: 5 m/s SSE
 

Other News

Loading RSS Feed