Delarey Brugman

Dit is altyd lekker om van ‘n uitskiet-suksesstorie te hoor. Ek sal hierdie stories gebruik om my te motiveer, maar nie ‘n besigheid hier rondom te bou nie. Waak teen besluite en ‘n sakemodel bou rondom uiterstes of eenmalige gebeurtenisse.

Verder tot hierdie punt, die gevare wat skuil om die mark se draaipunte ten opsigte van koop en verkoop van kommoditeite en effekte akkuraat te voorspel, is belangrik. Dit is niks anders as raai of dobbel nie en om die braaivleisvure sal jy altyd slegs te hore kom van die “slim” uitsonderings wat deurgeswaai het.

Vermy risiko en begin koop wanneer volgehoue groei begin toon in die herstel. Jy verbeur dalk effe wins, maar verwyder geweldige risiko uit die vergelyking. Dit laat my dink aan ou oom Buffet met opdragles aan sy bestuur: Reël een, geen geld mag verloor word nie en reël twee is, sien reël een. Belyn hierdie wyshede met jou eie beleggingsfilosofieë, veral beleggingsbesluite gerig om oor die langtermyn welvaart te skep. 

Wat ook so is, is dat daar myns insiens (gegewe die koop-verkoopwêreld) as’t ware wins gemaak word tydens die koop – veel meer as tydens die verkoopsaksie. ‘n Winskopie veronderstel, wel, wins en dit let op die koop-aksie. Indien jy nie ‘n goeie kopie maak nie, dan is goed verkoop ‘n verpligting om verlies te vermy en jy wil geen besluit onder verpligting neem nie.

Delarey Brugman.

Delarey Brugman.

Ek dink heimlik terug aan die gesegde, vermy die verliese en die winsste sal na hulself kyk.

Nou vir verkoop idees, hoef jy nooit op die bopunt te verkoop nie, maar as jy nié verkoop nie het jy die bate getrou en wanneer dit dalk waarde verminder kan jy nie meer uitklim nie. Bepaal voor die tyd wanneer, of op watter vlakke, verkoop oorweeg moet word. Indien jy bates aan mense verkoop, onthou om altyd ‘n klein bietjie vet in die verkoop te los, want anders verkoop jy slegs een keer aan die persoon of besigheid. Ek onthou hier ‘n bekende Stellenbosch-sakeman wat tydens ‘n middagete eendag die wysheid met my deel: wanneer ‘n transaksie beklink is en beide partye voel hulle kon dalk bietjie beter gedoen het, is ‘n goeie transaksie beklink.

Gereelde klein suksesse skep ook selfvertroue en momentum. Ek het onlang ‘n waagkapitaal-belegging gemaak en nadat ek al die nodige stappe gevolg het van noulettenheidsondersoeke was die finale oorreding momentum. Die span jong entrepreneurs groei in selfvertroue omdat hulle klein suksesse begin bereik. Gaan saam met momentum.

Dit laat my baie dink aan wanneer twee spanne gelyk opweeg teen mekaar, kies die een met momentum of selfvertroue of ‘n opwaarste kurwe. Kry blootstelling aan industrieë wat besig is om te groei met belowende vooruitsigte. Die hoogste vlak van entrepreneuriële risiko is nuwe uitvindsels (en mense). Natuurlik is hierdie veld een vir reuse winste en sprokiesverhale, maar statisties is dit seker makliker om deur ‘n haai gebyt te word of die Lotto te wen.

Hierdie pandemie bied die geleentheid om te herontdek. Johann Rupert het hierna verwys as ‘n “reset” van die ekonomie. Ek dink hy is reg, maar sien ook die waarde van die stelling ten opsigte van sake-sielkunde. Sit ‘n ander bril op gedurende hierdie tyd en kyk vanuit ‘n ander plek na jou lewe en jou besigheid. Indien dit nie jou planne of uitgangspunte verander nie, sal dit ten minste meer vertroue skep in jou benadering en planne vorentoe wat reeds gemaak is.

Wat van jy benader die pandemie as ‘n Odyssey, ‘n merkwaardige avontuur van geleentheid binne jouself? All heroes returning from an Odyssey live in deep time, implying perspective and awareness from within the right place. It refers to the ability to live (awareness) in the past, the present and the future. The hero returns home with some form of a gift benefitting his loved ones. This gift is often something or a shift or epiphany within the hero. This new awareness then delivers a collective benevolence and often is of generative value, i.e., benefitting the following generation.

Try approaching this pandemic as your Odyssey, go and sit outside of your comfort or normal life and come home with a gift benefitting you, your loved ones, and your business.

I do not find any theories to an exception (other than inheriting a business that already blooms, which would undoubtedly present a set of its own challenges, particularly ito self-esteem, significance and spiritual awareness). Live in that space, the exceptional space. Here there is an underlying assumption of functioning outside the box, which you created. Here your mind is free. This takes courage, particularly in this universal false sense of success.

A universalised, generic, and stale view on a rigid life. Therefore build a team quite comfortable with pressure. It is easy to sing when you win. Business, as in life, is not a straight line, but an interpretation of a collission of opposites. When life is seemingly tragic, it is a truth that only faith and not logic can accept.

I believe some questions should not have answers or at the very least offer many answers! I see the vision here of a teaching that all these exeptions, which usually are emotionally loaded or intense, teach us to not always attach our total being or well being to these extreme constant waves; but possibly become an observer.