Author: Hilton Biscombe

Die stadsaal BC

Die stadsaal het nog altyd by my gespook, omdat daar nog nooit moeite gedoen is om sy ontstaan neer te pen nie. Miskien moet ek diegene inspan wat bietjie meer as ek weet oor die oorsprong-geskiedenis van hierdie gebou.

Read More

Dis nou tyd vir ‘n kopskuif

Jare gelede moes ek met so ‘n kuglaggie, ‘n begripstoets met my standard 5-klas doen dat die vernaamste vorm van instruksie eendag ‘n komper gaan wees. Die lag het vlak om my mondhoeke gespeel, met ‘n gedagtegang wat sê dat dit never sal gebeur nie.

Read More

Idasvallei, nou 10 jaar later

So ver as wat my oë my toelaat, is Idasvallei onherkenbaar mooi, met nuutgeboude huise waar goed verligte strate ‘n belangrike afskrikmiddel teen diewe is. Dié goed is nou op hul ergste, want die gaping  tussen die rykes en armes het groter geraak. Die polisie sou snags gereeld hul rondtes doen. Belastingsgeld word goed aangewend soos jy van die skoon sypaadjies by andere verneem wat uiteindelik ook deel is van die goeie aanwending van die skatkis by ‘n groot veldtog om dit te prioritisieer ten gunste van die armes, wat in 2020 nie die geval was nie.

Read More

My Naam is Corona

Vergun my die geleentheid om myself voor te stel. Die skrywer van hierdie brief het eers geweier om met my te praat omdat hy so f*kk*ng bang is. Maar ek het dit sommer so vannie straat af gedoen waar die spasie tussen ons baie meer as een meter is.

Read More

Stellenbosch

Covid-Alert-Level-3

Advertensie – Advertisement

Weer - Weather

2020-07-04, 9:39 AM
Partly sunny
Partly sunny
9°C
real feel: 8°C
wind speed: 3 m/s ENE
Forecast 2020-07-04
day
Mostly cloudy
Mostly cloudy
18°C
wind speed: 3 m/s NNW
Forecast 2020-07-05
day
Showers
Showers
19°C
wind speed: 3 m/s NNW
Forecast 2020-07-06
day
Mostly sunny
Mostly sunny
19°C
wind speed: 3 m/s WNW
 

Other News

WordPress RSS Feed Retriever by thememason.com