Author: Liezl Van Rooyen

How Covid-19 affects your libido

An issue that has not received substantial attention in the time of COVID, but is relevant and seems to surface in more honest conversations these days, is the status of sexual relationships and more specifically, libidinal changes in this time.

Read More

Nuwe weergawe van onsself

Die uitbreek en bestuur van die Covid-19-pandemie stel ongekende eise aan Suid-Afrikaners op alle vlakke – ook wat sielkundige welstand betref. Hierdie gesondheidskrisis bring noodwendig onverwagte en drastiese persoonlike en ekonomiese beperkings mee, wat die menslike behoefte aan gesonde beheer, agentskap en sekuriteit ernstig bedreig. Vir die eerste keer in die leeftyd van die meerderheid aardbewoners, word die mensdom met ’n globale krisis gekonfronteer wat ons sielkundige hulpbronne, onder andere, tot die uiterste beproef, en waarop almal ’n emosionele reaksie sal hê.

Read More

Stellenbosch

Covid-Alert-Level-3

Advertensie – Advertisement

Weer - Weather

2020-07-04, 8:57 PM
Mostly cloudy
Mostly cloudy
15°C
real feel: 13°C
wind speed: 4 m/s NNW
Forecast 2020-07-04
day
Intermittent clouds
Intermittent clouds
18°C
wind speed: 3 m/s N
Forecast 2020-07-05
day
Showers
Showers
19°C
wind speed: 3 m/s NNW
Forecast 2020-07-06
day
Partly sunny
Partly sunny
19°C
wind speed: 3 m/s NNW
 

Other News

WordPress RSS Feed Retriever by thememason.com