Author: StellenboschNuus.com Nuuskamer

Kom kuier by Anna in Die Laan

Kreatiwiteit is weer aan die vloei in die Ou Landbousaal in Die Laan. Elsabé Retief het gaan inloer by Anna Kruger en haar kunsvlytspan wat weer lewe aan die gebou gaan gee en ‘n ware kunstuiste vir Stellenbosch en al sy dorpies wil bied.

Read More

Is koshuise by US se dae getel?

Die COVID-19-pandemie het ons lewens aanlyn geslinger teen ‘n spoed waarvan ons nie eens aan die einde van 2019 kon droom nie. Toegang tot ‘n betroubare internetverbinding was nog nooit so belangrik in ‘n verskeidenheid sektore nie. Dit het veral die meeste van ons openbare universiteite op ‘n baie spesifieke manier ‘n nuwe rigting laat inslaan. Skielik lyk ‘n gesprek oor die toekomstige implikasies van die Vierde Industriële Rewolusie baie anders – die toekoms is nie meer so ver nie.

Read More

Stellenbosch

Covid-Alert-Level-3

Advertensie – Advertisement

Weer - Weather

2020-07-13, 2:09 PM
Partly sunny
Partly sunny
11°C
real feel: 9°C
wind speed: 6 m/s WNW
Forecast 2020-07-13
day
Partly sunny with showers
Partly sunny with showers
14°C
wind speed: 8 m/s WNW
Forecast 2020-07-14
day
Partly sunny with showers
Partly sunny with showers
14°C
wind speed: 2 m/s S
Forecast 2020-07-15
day
Sunny
Sunny
16°C
wind speed: 2 m/s WNW
 

Other News

Loading RSS Feed