Music

Jerusalema vind aanklank in Jerusalem, SA en Stb

Die Jerusalem musiekkollektief, JAW (wat in Arabies “atmosfeer” of “gemoedstoestand” beteken), het in die middel van Augustus die Palestynse weergawe van die #JerusalemaDanceChallenge vrygestel. Die video wat net drie minute lank is, is verfilm in die Babal-Majlies-woonbuurt in Oos-Jerusalem. Die dansgroep is ‘n klein Afro-Palestynse gemeenskap wat geskiedkundige bande het met lande soos Nigerië, Tsjaad, Senegal en Soedan. Plaaslike dansers het hulle eie weergawe van die Jerusalema-dans geskep en verweef met elemente van die dabkeh – die tradisionele Palestynse dans.

Read More

Musiek Soos Grond se konsert is nou hier

Die beste word altyd vir later gebêre en daardie één aanlyn konsert waarvoor jy nog die heeltyd gewag het om te gebeur gaan nou plaasvind! Musiek Soos Grond met begaafde musikante en kunstenaars Joshua na die Reën, Kaleidoskoop, Leon Gropp, Len Muller, Liani Reynolds, Lizandra Winter en Douvoordag vind plaas op 4 September 2020 om 19:00 die aand en gaan ‘n unieke en betowerende musiekkonsert wees. Dit beloof om die mees aangrypende musiek en van die beste talent in Suid-Afrika ten toon te stel!

Read More

Beyoncé makes homecoming in ‘Black Is King’

If you are binging this film, we’re not surprised. Not enough words are around, and not enough weeks have passed by to allow us to simmer our thoughts on how to break down the African diasporic magnificence and meaning that is behind Beyoncé’s Black Is King.

Read More
Loading

Stellenbosch

Advertensie – Advertisement

Weer - Weather

2020-09-23, 7:12 AM
Clear
Clear
12°C
real feel: 8°C
wind speed: 6 m/s SSW
Forecast 2020-09-23
day
Sunny
Sunny
22°C
wind speed: 4 m/s S
Forecast 2020-09-24
day
Partly sunny
Partly sunny
21°C
wind speed: 3 m/s S
Forecast 2020-09-25
day
Rain
Rain
16°C
wind speed: 6 m/s NW
 

Other News

WordPress RSS Feed Retriever by thememason.com