Category: Food

Sampioen-snuffeltogte nou tuis

Delheim het die baie gewilde konsep van sampioen-snuffeltogte meer as ‘n dekade gelede in die land begin en het sedertdien beslis die bewustheid vir Moeder Natuur se ontwykende heerlikhede in Suid-Afrika gevestig.

Read More

Nie almal gelukkig met Drum Restaurant se bemarkingsfoefie nie

Drum Restaurant, ‘n plaaslike restaurant wat bedryf word deur die hoofsanger, Danie du Toit en drommer, Moskou du Toit van Spoegwolf, het onlangs sosiale media laat gons met hulle grendeltyd- bemarkingsinisiatief. Een keer per dag het Danie saam met ‘n kosbestelling van die eetplek opgedaag en vir die bestellers gesing. Drie videos wat deur Danie op sy Instagram-bladsy gedeel is, is teen 21 Mei meer as 26 000 keer besigtig en het 259 kommentare ontlok.
Die reaksie was egter nie net positief nie. Verskeie wenkbroue het in die dorp gelig omdat dit wil voorkom asof Danie by aflewering mense se wonings betree het om vir hulle te sing en nóg hy, nóg die gehoor maskers gedra het. Met Stellenbosch wat soos elders berig word tans ‘n Covid-19-brandpunt is, was nie almal ewe gelukkig met Danie nie.

Read More
Loading

Stellenbosch

Covid-Alert-Level-3

Advertensie – Advertisement

Weer - Weather

2020-07-04, 1:20 PM
Partly sunny
Partly sunny
17°C
real feel: 16°C
wind speed: 6 m/s NNE
Forecast 2020-07-04
day
Mostly cloudy
Mostly cloudy
18°C
wind speed: 3 m/s NNW
Forecast 2020-07-05
day
Showers
Showers
19°C
wind speed: 3 m/s NNW
Forecast 2020-07-06
day
Mostly sunny
Mostly sunny
19°C
wind speed: 3 m/s WNW
 

Other News

WordPress RSS Feed Retriever by thememason.com