Schools

Nuwe swemakademie open in Stellenbosch

’n Nuwe vennootskap tussen die Lane Leader-swemakademie en die Hoër Meisieskool Bloemhof beloof om “soos ’n vis in water” te wees en die swemprogram en -profiel te verhoog, nie net by Bloemhof nie, maar ook in Stellenbosch as geheel. Hiermee saam word die opgradering van die swembad in die vooruitsig gestel wat verhitting en onderdak wintergeriewe insluit.

Read More

Calling Education launches Teachers’ Academy

Now, a fresh initiative is being launched: Calling Teachers’ Academy. The aim of this new development is to recruit top teaching talent and place the candidates on a long-term trajectory for an impactful career in education. While the concept of an internship at a school is not unique, the powerful value-adds that candidates will experience is what will set the programme apart.

Read More

#WysJouWoord-kompetisie – watter een is die beste?

Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se kompetisie vir leerders om hul gunstelingwoord visueel uit te beeld, was ’n groot sukses. Die kompetisie is aangebied in aansluiting by die viering van Afrikaanse Taaldag op 14 Augustus. Leerders van 18 jaar en jonger het woorde deur foto’s, sketse, skilderye en tekeninge uitgebeeld.

Read More
Loading

Stellenbosch

Advertensie – Advertisement

Weer - Weather

2020-09-23, 8:27 AM
Sunny
Sunny
12°C
real feel: 10°C
wind speed: 4 m/s SW
Forecast 2020-09-23
day
Sunny
Sunny
22°C
wind speed: 4 m/s S
Forecast 2020-09-24
day
Partly sunny
Partly sunny
21°C
wind speed: 3 m/s S
Forecast 2020-09-25
day
Rain
Rain
16°C
wind speed: 6 m/s NW
 

Other News

WordPress RSS Feed Retriever by thememason.com