Category: Agriculture

Wye gebruik van goggas dalk deel van nuwe normaal

Die natuur se reaksie op die aansienlike daling in menslike aktiwiteite weens Covid-19-verwante inperkingsregulasies noop talle kenners wêreldwyd om uit te wys onder watter geweldige druk die omgewing verkeer.
Hulle bepleit ‘n “nuwe normaal” van pro-aarde opsies wat volhoubaarheid, waterbronne, afvalbestuur, voedselsekerheid, anti-besoedelende stowwe en ‘n skoner omgewing voorstaan. Insekboerdery en insekverwante produkte spreek baie van hierdie kwessies aan, en behoort dus deel van ons “nuwe normaal” te raak. So reken dr Elsje Pieterse van die Universiteit Stellenbosch se departement veekundige wetenskappe, wat reeds meer as 20 jaar oor insekboerdery navorsing doen.

Read More

Sitrusvrugte aflewering toe nie so seepglad

Op 16 April is Deon Carinus, ’n boer van Devonvallei en ’n raadslid van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit, deur die DA ingelig dat hy nie meer vrugte mag help vervoer na behoeftige gemeenskappe nie. Hulle het vir Carinus gesê dat hy die reëls vir raadslede, wat insluit dat hulle nie self kospakkies mag uitdeel nie, moet gehoorsaam.

Read More
Loading

Stellenbosch

Covid-Alert-Level-3

Advertensie – Advertisement

Weer - Weather

2020-07-04, 8:31 PM
Partly cloudy
Partly cloudy
14°C
real feel: 13°C
wind speed: 2 m/s N
Forecast 2020-07-04
day
Intermittent clouds
Intermittent clouds
18°C
wind speed: 3 m/s N
Forecast 2020-07-05
day
Showers
Showers
19°C
wind speed: 3 m/s NNW
Forecast 2020-07-06
day
Partly sunny
Partly sunny
19°C
wind speed: 3 m/s NNW
 

Other News

WordPress RSS Feed Retriever by thememason.com