Opinions

Hennie Bal en ander spoke uit Die Vlakte

Laat my dus toe om aan u ‘n paar karakters voor te stel, wat ewe braaf langs die kantlyn hul ding gedoen het. So stroomop, from the outside looking in. Ons kan maklik skryf oor onderwysers en skoolhoofde en predikante en al daai snare, maar wat van die gewone ou wat jy in die hel geplaas het om aan die linkerkant van die duiwel te sit as hy nie conform en perform het soos die gemeenskap dit wil hê nie. Hulle verdien ‘n plek in die erfenis-anale, al laat dit ons effens ongemaklik voel.

Read More

Reopening of tourism industry not for faint hearted

September in South Africa is more than the start of spring, the celebration of our heritage diversity and a communal love for the braai, it is also tourism month. Never before has tourism needed a dedicated month as much, but right now, this valuable industry needs much more. Does government’s recently introduced Covid-19 response tourism sector recovery plan have the answers?

Read More

Wilcocks – hoe gemaak met name?

Naamgewing – dit bly maar ‘n gejôdel in die wind, veral vir groot instansies as politiek-draagbare name, soos ‘n etiket of ‘n swaarbelaaide pistool wat alles voor sy aangesig in sy maai wil skiet. Miskien sal ‘n bulderende kanon wat oorlogsbesaaide klanke oor lyke uit die verlede bulder ‘n nog beter beeld wees, want dis hoe sommige nog wil dra aan die verlede.

Read More

Wilcocks should be renamed the Lilian Ngoyi Building

The most discussed proposal of renaming is the R.W Wilcocks building. Wilcocks, who was a eugenicist and supervisor of Verwoerd’s thesis work, has a building named after him in a central position campus. Hence, the decision to rename the building is a welcomed one in terms of progression, transformation and as the university’s redress policy states, it is “to set things right”. There has been a discussion as to who the building should be renamed after, and I am of the strong view that it should be renamed the Lilian Ngoyi Building.

Read More

Vroue-geweld – nou en toe relevant

In my lewe was daar verskeie insidente wat duidelik die sterkte van vrouens uitwys, maar ook my kop, as man, van skaamte laat sak, omdat ons mans, wel sommige, ons probleme met geweld teen hulle wil oplos. Dis veral relevant in hierdie Vrouemaand, en veral as my storie waar is.

Read More
Loading

Stellenbosch

Advertensie – Advertisement

Weer - Weather

2020-09-23, 8:57 AM
Sunny
Sunny
12°C
real feel: 10°C
wind speed: 4 m/s SW
Forecast 2020-09-23
day
Sunny
Sunny
22°C
wind speed: 4 m/s S
Forecast 2020-09-24
day
Partly sunny
Partly sunny
21°C
wind speed: 3 m/s S
Forecast 2020-09-25
day
Rain
Rain
16°C
wind speed: 6 m/s NW
 

Other News

WordPress RSS Feed Retriever by thememason.com