Tag: Atletiek

Wie doen wat tydens inperking? – Deel 3

’n Gesin wat ook goed by die nuwe omstandighede aangepas het, is die Brugmans wat op ’n plaas in Helshoogte woon, en veral die drie dogters, Ilse, Lisa en Kara. Die Brugman-susters het reeds op laerskool bekendheid verwerf vir hul buitengewone prestasies in skaak en die talle trofees wat hulle plaaslik, nasionaal en internasionaal verwerf het. Al drie is tans leerders aan die Hoër Meisieskool Bloemhof en het nou hul aandag grootliks van die skaakbord na die atletiekbaan verskuif.

Read More
Loading

Stellenbosch

Covid-Alert-Level-3

Advertensie – Advertisement

Weer - Weather

2020-07-04, 1:35 AM
Clear
Clear
8°C
real feel: 6°C
wind speed: 3 m/s NE
Forecast 2020-07-04
day
Mostly cloudy
Mostly cloudy
18°C
wind speed: 3 m/s NNW
Forecast 2020-07-05
day
Showers
Showers
19°C
wind speed: 3 m/s NNW
Forecast 2020-07-06
day
Mostly sunny
Mostly sunny
19°C
wind speed: 3 m/s WNW
 

Other News

WordPress RSS Feed Retriever by thememason.com