Tag: Hoërskole

Rhenish Girls’ High celebrates 160 years

“We take heart and courage from the past, we look forward in hope and with prayer that God’s blessing may be upon us and may strength and wisdom be granted to each and all of us.”
These were the birthday words from Helmien Slabber, principal of Rhenish Girls’ High School who celebrated their 160th birthday earlier this month.

Read More

Bloemhof se ‘Huppelkind’ wen by Woordfees

Toe René Cloete in 2017, haar matriekjaar by die HMS Bloemhof, ’n studiebeurs tydens die kykNET nasionale toneelspelkompetisie gewen het, het sy geweet sy kan haar hart volg en toneelspel meer as net ’n stokperdjie maak. Vanjaar was sy deel van die produksie “Huppelkind” waarvoor sy deur die Toyota US Woordfees aangewys is as die beste opkomende kunstenaar – nie te sleg vir ’n derdejaar-dramastudent nie, nè? Stephan Meyer het met dié oudleerder gesels oor hierdie toekenning, die proses om “Huppelkind” op die verhoog te kry en hoe dit was om weer in Bloemhof se “Kleinsaal” op te tree.

Read More

Bloemhoffers leer ook in kuberruim

Skoolskoene is dalk vir pantoffels verruil, en daar is nie meer ‘n klok wat pouses aankondig nie, maar leerders en personeel van die Hoër Meisieskool Bloemhof werk sedert 31 Maart van die huis af.
“Akademie bly vir die Hoër Meisieskool Bloemhof ’n prioriteit, nie omdat punte belangrik is nie, maar omdat die skool kritiese denke wil bevorder en leerders wil voorberei op die lewe buite die skool.”

Read More
Loading

Stellenbosch

Covid-Alert-Level-3

Advertensie – Advertisement

Weer - Weather

2020-07-07, 8:09 AM
Partly sunny
Partly sunny
13°C
real feel: 13°C
wind speed: 1 m/s N
Forecast 2020-07-07
day
Mostly sunny
Mostly sunny
16°C
wind speed: 3 m/s SSE
Forecast 2020-07-08
day
Hazy sunshine
Hazy sunshine
21°C
wind speed: 1 m/s ENE
Forecast 2020-07-09
day
Rain
Rain
17°C
wind speed: 10 m/s NNW
 

Other News

Loading RSS Feed