Tag: Menings

Is koshuise by US se dae getel?

Die COVID-19-pandemie het ons lewens aanlyn geslinger teen ‘n spoed waarvan ons nie eens aan die einde van 2019 kon droom nie. Toegang tot ‘n betroubare internetverbinding was nog nooit so belangrik in ‘n verskeidenheid sektore nie. Dit het veral die meeste van ons openbare universiteite op ‘n baie spesifieke manier ‘n nuwe rigting laat inslaan. Skielik lyk ‘n gesprek oor die toekomstige implikasies van die Vierde Industriële Rewolusie baie anders – die toekoms is nie meer so ver nie.

Read More

Besware teen sigaretverbod gehul in duistere geskiedenis van tabak

Terwyl die regering in ‘n regstryd met die Fair-Trade Independent Tobacco Association (FITA) gewikkel is, bied die duistere geskiedenis van die sigaret ons ‘n nuttige uitkykpunt om huidige debatte oor die verbod op die verkoop van sigarette in Suid-Afrika gedurende die staat van inperking raak te sien. Dit bied die geleentheid om die puriteinse, morele, nywerheidsproteksionistiese en wetenskaplike argumente van belanghebbers wat die nasionale COVID-19-narratief wil beheer, objektief te ontleed.

Read More

Die stadsaal BC

Die stadsaal het nog altyd by my gespook, omdat daar nog nooit moeite gedoen is om sy ontstaan neer te pen nie. Miskien moet ek diegene inspan wat bietjie meer as ek weet oor die oorsprong-geskiedenis van hierdie gebou.

Read More

The reality of gender-based violence

Recently our headlines were dominated not only by Covid-19, but by stories from across the country that has demonstrated how very real and prominent gender-based violence in South Africa is. Violence against women and children is a terrifying reality that our women and children face every day of every year. It is a horrific pandemic impacting lives daily and it runs through generations of women and children. Yet it is tolerated by our society.

Read More

Pride profiel: Regter Edwin Cameron

Regter Edwin Cameron is alombekend in SA: Nelson Mandela het hom aangestel as ‘n regter by die Hooggeregshof, hy was tot onlangs ‘n regter by die Konstitusionele Hof, en nou is hy die kanselier aan die Universiteit van Stellenbosch (US). Tog is hierdie oud-Matie se grootste impak vir ‘n sekere gedeelte van die land sekerlik sy werk wat hy gedoen het vir gay-regte, veral met betrekking tot die Grondwet.

Read More
Loading

Stellenbosch

Covid-Alert-Level-3

Advertensie – Advertisement

Weer - Weather

2020-07-07, 7:12 AM
Partly cloudy
Partly cloudy
14°C
real feel: 13°C
wind speed: 3 m/s SW
Forecast 2020-07-07
day
Mostly sunny
Mostly sunny
16°C
wind speed: 3 m/s SSE
Forecast 2020-07-08
day
Hazy sunshine
Hazy sunshine
21°C
wind speed: 1 m/s ENE
Forecast 2020-07-09
day
Rain
Rain
17°C
wind speed: 10 m/s NNW
 

Other News

WordPress RSS Feed Retriever by thememason.com