Tag: Sport

Plaaslike bofbalster ook deur Covid-19 gekniehalter

Pieter Kemp, bekende bofbalspeler van Van der Stel en seun van Bles en Freda Kemp, is een van die plaaslike sportsterre wat weens die corona-pandemie gekniehalter is om verder in sy sport te vorder. Bles is ook ‘n lid van die nasionale bofbalspan en ‘n staatmaker by Van der Stel se bofbalklub.

Read More

Terugstel-knoppie vir sport

As sport nie tot ’n gesonder nasie bydra nie, moet ons die terugstellingknoppie (“reset button”) druk en maniere ondersoek waarop ons dinge anders kan doen.
Ilhaam Groenewald, hoofdirekteur van Maties Sport, het hierdie siening gedeel in ‘n aanlyn paneelbespreking wat deur die Universiteit van Arizona se Globale Sportinstituut (GSI) aangebied is. Die onderwerp van die bespreking was Around the World: COVID-19 & Sport.

Read More
Loading

Stellenbosch

Covid-Alert-Level-3

Advertensie – Advertisement

Weer - Weather

2020-07-07, 7:28 AM
Partly cloudy
Partly cloudy
14°C
real feel: 13°C
wind speed: 3 m/s SW
Forecast 2020-07-07
day
Mostly sunny
Mostly sunny
16°C
wind speed: 3 m/s SSE
Forecast 2020-07-08
day
Hazy sunshine
Hazy sunshine
21°C
wind speed: 1 m/s ENE
Forecast 2020-07-09
day
Rain
Rain
17°C
wind speed: 10 m/s NNW
 

Other News

Loading RSS Feed