Tag: Swem

Swemlegendes onthou: Thys gesels met Paul Blackbeard

Toe ek ernstig begin swem het, was Paul Blackbeard reeds ‘n bekende Springbokswemmer en seker elke Suid-Afrikaanse swemmer se held. In 2018 het hy aan die Sanlam Cape Mile deelgeneem en ek het hom ontmoet. Ek wou hom baie graag beter leer ken en het gevra of ons dalk later in die week kon ontmoet. Hy het ingestem om my by Lanzerac te ontmoet en ek het besluit om sy storie op video vas te vang, my heel eerste onderhoud met iemand so belangrik soos hy!

Read More

Nuwe swemakademie open in Stellenbosch

’n Nuwe vennootskap tussen die Lane Leader-swemakademie en die Hoër Meisieskool Bloemhof beloof om “soos ’n vis in water” te wees en die swemprogram en -profiel te verhoog, nie net by Bloemhof nie, maar ook in Stellenbosch as geheel. Hiermee saam word die opgradering van die swembad in die vooruitsig gestel wat verhitting en onderdak wintergeriewe insluit.

Read More
Loading

Stellenbosch

Advertensie – Advertisement

Weer - Weather

2020-10-20, 8:59 AM
Partly sunny
Partly sunny
13°C
real feel: 16°C
wind speed: 0 m/s N
Forecast 2020-10-20
day
Partly sunny
Partly sunny
19°C
wind speed: 3 m/s SSE
Forecast 2020-10-21
day
Sunny
Sunny
22°C
wind speed: 5 m/s S
Forecast 2020-10-22
day
Partly sunny
Partly sunny
27°C
wind speed: 5 m/s SSW
 

Other News

Loading RSS Feed