Tag: Uitvoerende Kunste

Drostdy Theatre making waves in lockdown

The Drostdy Theatre and Iluminar Productions are hosting an array of pre-recorded shows over the next couple of months. These music theatre productions have been developed and managed by Iluminar Productions during 2018, 2019 and/or 2020 and were scheduled to run at music venues and festivals in South Africa during the course of the year.

Read More

Bloemhof se ‘Huppelkind’ wen by Woordfees

Toe René Cloete in 2017, haar matriekjaar by die HMS Bloemhof, ’n studiebeurs tydens die kykNET nasionale toneelspelkompetisie gewen het, het sy geweet sy kan haar hart volg en toneelspel meer as net ’n stokperdjie maak. Vanjaar was sy deel van die produksie “Huppelkind” waarvoor sy deur die Toyota US Woordfees aangewys is as die beste opkomende kunstenaar – nie te sleg vir ’n derdejaar-dramastudent nie, nè? Stephan Meyer het met dié oudleerder gesels oor hierdie toekenning, die proses om “Huppelkind” op die verhoog te kry en hoe dit was om weer in Bloemhof se “Kleinsaal” op te tree.

Read More

Kinky Boots groot wenners by 55ste Fleur du Cap-kunstoekennings

“Die veeleisende toestande die laaste paar jaar het nie teater- en operaliefhebbers van produksies van uitsonderlike gehalte ontneem nie. Die paneel en ek is weer eens oorrompel deur wat aangebied is, veral die nuwe Suid-Afrikaanse werke. Dit bewys net weer eens dat talent sal floreer wat ook die omstandighede.”
Dit is die mening van Africa Melane, voorsitter van die paneel beoordelaars wat pas die Fleur du Cap-teatertoekennings bekend gemaak het.

Read More
Loading

Stellenbosch

Covid-Alert-Level-3

Advertensie – Advertisement

Weer - Weather

2020-07-04, 5:04 AM
Clear
Clear
10°C
real feel: 6°C
wind speed: 5 m/s NNE
Forecast 2020-07-04
day
Mostly cloudy
Mostly cloudy
18°C
wind speed: 3 m/s NNW
Forecast 2020-07-05
day
Showers
Showers
19°C
wind speed: 3 m/s NNW
Forecast 2020-07-06
day
Mostly sunny
Mostly sunny
19°C
wind speed: 3 m/s WNW
 

Other News

Loading RSS Feed